kragtige en effektiewe oplossings  

Laat ons u bystaan. Skakel ons gerus by 0861 45 00 45

MEDIESEFONDS ADMINISTRASIE

Van eise en magtigings na die wet, Dit is wat ons doen

HUISINHOUD, VOERTUIG EN KOMMERSIëLE

Dit gaan alles oor Voordele & Premie en die meeste van alles diens, om die eis uit te betaal.

LEWENS VERSEKERING
RISIKO

Voorsiening vir jou gade en kinders wanneer jy sterf 

BELEGGINGS

Die Spaarvoordeel is 'n spaar voertuig, wat kapitaal oor tyd versamel en bied 'n keuse uit beleggingsfondse.

BEGRAFNIS DEKKING

Sal die voordeelbedrag as 'n enkelbedrag betaal by die dood van die versekerde lewe.

GAPINGS DEKKING

Die gaping tussen jou mediesefonds en jou sak wanneer jy hospitaal toe gaan. 

MEDIESE FONDS

Hoe om hoë mediese fonds pryse te klop

GROEPSDEKKING

Hierdie dekking sluit in sterftevoordeel, ongeskiktheid, begrafnisdekking, voorsorg- of pensioenfondse. 

MULTIPLY | VITALITY | REALITY

'n Beloningsprogram wat jou inspireer om jou doelwitte te bereik. Lewe nie net nie, "Multiply" dit!

WILLS

Die gevolge daarvan om jou geliefdes agter te laat sonder 'n geldige Testament kan katastrofies wees.