Gapings Dekking

Gapings dekking vennote

gap-cover-by-careline-group

Die Gaping tussen u mediese fonds en u sak in die hospitaal.

  • In Hospitaal Gapings dekking
  • Bybetalings dekking in hospitaal
  • Begrafnisdekking en Uitgebreide gesinsdekking

Gapings dekking is die verskil tussen wat ‘n mediese skema betaal en die werklike koste. Lede is dan aanspreeklik vir die tekort. Baie mediese praktisyns hef meer as mediese fonds tariewe. Mediese skemas kan bybetalings vir sekere prosedures vereis. Dit is alles op die lid se rekening.

Dit is waar gapings dekking in skop.Gapingsdekking betaaal daai rekeninge (in die hospitaal) en neem die spanning van die lid af.

Care Line kan u voorsien van dekking wat aan u behoeftes voldoen