Medisefonds Bystand

Hou jou huidige mediese fonds “MAAR kry behoorlike diens”
Verander jou / Sluit aan by ‘n mediese fonds sonder “wagtydperke”
Kom ons vergelyk jou lewens-, huis-, motor- en besigheidsversekering

Wat ons namens u sal doen om eenvoud te verseker met u mediese fonds

  • Mediese fonds eise
  • Chroniese medikasie registrasie en navrae
  • Rekeninge / Finansiële navrae
  • Voordeel perke / saldo’s en navrae
  • Voordeel gebruik
  • Opsie verandere
  • Registrasie (in huis) / Kansellasies van afhanklikes
  • Mediese Fonds lidmaatskap kaarte
  • Die verkryging van dokumentasie b.v. Sertifikaat van lidmaatskap, belasting sertfikate.
  • Advies oor skemas en opsies
  • Mediese Fonds updates
  • Mediese Fonds kansellasies
  • Klagtes teen mediese fonds skemas
  • Regsadvies met betrekking to mediese fondse
  • Mediese fonds wanpraktyk
  • Klagtes
  • Gapings dekking navrae
  • Gapings dekking eise
  • Gapings dekking kansellasies
  • Care Line debietorder navrae
  • Gratis kwotasies op lewens, korttermyn en besigheids versekering
  • Boedelbeplanning
  • Groepsvoordele (Werknemervoordele)
  • Groep mediese fonds skemas
  • Koop en verkoop ooreenkomste
  • Gebeurlikheids en aanspreeklikheid besigheidsversekering